Isaac Herzog

Isaac Herzog (2024)

Isaac Herzog (Hebreeus: יצחק הערצאג) (gebore op 22 September 1960 in Tel Aviv) dien vanaf 7 Julie 2021 as die president van Israel, die opvolger van Reuven Rivlin. Hy is 'n lid van die Arbeidsparty (HaAvoda) en was voorheen 'n kabinetsminister en advokaat.

Hy het in die regte studeer aan die Universiteit van Tel Aviv en is die voormalige president Chaim Herzog se seun.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search